Edmund

My Webwerf

 

Welkom op My Webwerf

Hierdie is my persoonlike webwerf. Die hoofdoel daarvan is om die sport- en ander fotos van skoolaktiwiteite vir almal beskikbaar te stel.

As u fotos wil bydra kan u my of my pa gerus kontak per e-pos. As u gereeld wil bydrae sal ons vir u 'n gebruiker naam en wagwoord skep om dinge te vergemaklik. Alle bydraes word waardeer!


Nuus

My Webwerf sien die lig!

Die eerste rugby fotos word gelaai!


Onlangs

Album "Monta Vista Toernooi, Jan van Riebeeck teen De Tijger, 1-0 (5-0), 18 Aug 2012" gelaai

Album "Monta Vista Toernooi, Jan van Riebeeck teen Monte Vista, 1-0 (5-0), 18 Aug 2012" gelaai

Album "Monta Vista Toernooi, Jan van Riebeeck teen Edgemead, 0-0, 18 Aug 2012" gelaai

Album "Graad 2VZ, Japan, 7 Aug 2012" gelaai

Album "Atlantic Rugby Acadamy vs Wet Pups, 04 Aug 2012" gelaai

Album "Jan van Riebeeck wen Wolraad Woltemade, 01 Aug 2012" gelaai